Verskil tussen weergawes van "Veldslag van Thermopylai"

+ Inligtingskas
(+ Inligtingskas)
{{Infoboks Militêre Konflik-en
[[Beeld:Battle of Thermopylae and movements to Salamis, 480 BC.gif|thumb|300px|Die Veldslag van Thermopylai]]
|conflict=Slag van Thermopylai
|partof=die Grieks-Persiese oorloë
|image=[[Lêer:Thermopylae ancient coastline large.jpg|300px]]
|caption=Die vlakte van Thermopylai vandag
|date=[[11 Augustus]] [[480 v.C]].
|place=[[Thermopylai]], [[Griekeland]]
|result=Persiese oorwinning
|combatant1=[[Antieke Griekeland|Griekse]] stadstate
|combatant2=[[Persiese Ryk]]
|commander1=[[Themistokles]]
[[Leonidas I]] (†)
Demophilus (†)
|commander2=[[Ahasveros]]
[[Mardonius]]
Hydarnes
|strength1=5 200+ ([[Herodotos]])
7 400+ ([[Diodorus]])
11 200 ([[Pausanias]])
|strength2=2 600 000 ([[Herodotos]])
~800 000 ([[Ctesias]])
|casualties1=1 000-4 000 ([[Herodotos]])
|casualties2=20 000 ([[Herodotos]])

Die '''Veldslag van Thermopylai''' was 'n veldslag wat in 480 v.C. plaasgevind het tussen die alliansie van [[Griekeland|Griekse]] stadstate aan die een kant en die [[Persiese Ryk|Perse]] onder leiding van [[Xerxes I]]. Daar bestaan heelwat omstredenheid oor die grootte van die slag en Griekse bewerings oor die grootte van die Persiese magte is waarskynlik heelwat oordrewe.

== Die veldslag ==
[[BeeldLêer:Battle of Thermopylae and movements to Salamis, 480 BC.gif|thumb|300px|Die Veldslag van Thermopylai]]
Xerxes wat nie kon glo dat so min soldate sy leër kom teenstaan het nie, het die Grieke vier dae tyd gegun om te ontruim. Toe sy leër begin rusteloos raak, het hy die bevel gegee om aan te val. Die Grieke het hulself in 'n [[falanks]] georganiseer wat bykans ondeurdringbaar was. As gevolg van die aard van die terrein kon die Grieke se flanke nie aangeval word nie en sodoende is die Perse se voordeel van 'n groot oormag ongedaan gemaak.

== Verwysings ==
* Vertaal vanaf die [http://nl.wikipedia.org/wiki/Slag_bij_Thermopylae ooreenstemmende Nederlandse artikel] oor die Veldslag.
{{Verwysings}}

<references />

== Eksterne skakels ==
* [http://www.livius.org/a/battlefields/thermopylae/thermopylae.html Foto's]

[[Kategorie:Veldslae|Thermopylai]]
[[Kategorie:Geskiedenis van Griekeland]]

{{Link FA|ca}}
{{Link FA|es}}
{{Link FA|hr}}
{{Link FA|hu}}
{{Link FA|sk}}
{{Link GA|en}}
{{Link GA|no}}
{{Link GA|ru}}

[[ar:معركة ترموبيل]]