Verskil tussen weergawes van "Nardus"

27 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (r2.7.1) (robot Bygevoeg: nl:Narduskruid)
}}
 
'''Nardus''' (''Nardostachys grandiflora'' of ''Nardostachys jatamansi''; ook genoem '''muskus''') is 'n blomplantblom[[plant]] van die Valeriaan-<!--Uit Pharos klassieke eiename-->[[familie (biologie)|familie]] wat groei in die [[Himalajas]] van [[Sjina]], [[Indië]] en [[Nepal]]. Die plant groei tot omtrent 1 m in hoogte en het pienk, klok-vormige blomme. Nardus [[risoom|risome]] (onderstok) kan vergruis word en gedistilleer word in 'n intens aromatiese amberkleurige eteriese olie wat 'n baie taai konsistensie. Nardus-olie word gebruik as 'n [[parfuum]], 'n [[wierook]], 'n kalmeermiddel, en 'n kruie medisyne wat glo slapeloosheid, geboorte probleme en ander klein kwale beveg.
 
[[Laventel]] (genus ''Lavandula'') was ook bekend by die antieke Grieke as ''naardus'', nard, geneem van die Siriese stad Naarda.