Verskil tussen weergawes van "Vaalwater"

3 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
 
==Trivia==
Die ''Sint Johannes die Doper'' kerk gebou is 'n bekende baken in die dorp. Die kerk is deur Sir [[Herbert Baker]] ontwerp en op 15 Julie 1914 ingewy. Slegs plaaslike materiaal is gebruik om die kerk te bou. Die kerk kan 30 mense huisves. Die [[Mokolodam]] is sowat 50km noordwes van Vaalwater.
 
==Sien ook==