Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Geen grootteverandering nie ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Die '''Olimpiese Somerspele van die XXXIe Olimpiade''' sal tussen 5 en 21 Augustus 2016 in die [[Brasilië|Brasiliaanse]] stad [[Rio de Janeiro]] gehou word.
 
Die stede wat die Somerspele wil organiseer het tot [[13 September]] [[2007]] tyd gehad om hulleself as kandidate te nomineer. In Junie [[2008]] is 'n aantal kandidate amptelik deur die uitvoerende komitee van die [[Internasionale Olimpiese Komitee]] (IOK) aanvaar. Die besluit dat Rio die 2016 Olimpiese Somerspele sal aanbied is op [[2 Oktober]] [[2009]] tydens 'n IOK-kongres in [[Kopenhagen]] gemeemgeneem.<ref>[http://www.nu.nl/news/1079773/40/IOC_vraagt_kandidaten_voor_OS_2016.html IOC vraagt kandidaten voor OS 2016, nu.nl] - 16 Mei 2007</ref>
 
== Kandidaatstede ==
193

wysigings