Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

geen wysigingsopsomming nie
}}
 
Die '''Olimpiese Somerspele van die XXXIe Olimpiade''' sal tussen [[5 Augustus|5]] en [[21 Augustus]] [[2016]] in die [[Brasilië|Brasiliaanse]] stad [[Rio de Janeiro]] gehou word.
 
== Kandidaatstede ==
Die stede wat die Somerspele wilwou organiseer het tot [[13 September]] [[2007]] tyd gehad om hulleself as kandidate te nomineer. In Junie [[2008]] is sewe kandidate amptelik deur die uitvoerende komitee van die [[Internasionale Olimpiese Komitee]] (IOK) aanvaar.<ref>[http://www.nu.nl/news/1235582/40/Zeven_kandidaten_voor_OS_2016.html Zeven kandidaten voor OS 2016, nu.nl] - 14 September 2007</ref> Op [[4 Junie]] 2008 word die lys verkort na vier kandidaatstede tydens 'n IOK-byeenkoms in Athene. Die vier stede was: [[Chicago]], [[Madrid]], [[Rio de Janeiro]] en [[Tokio]].<ref>[http://www.olympic.org/uk/news/olympic_news/full_story_uk.asp?id=2591 Four cities to compete to host the 2016 Olympic Games]</ref> [[Bakoe]] ([[Azerbeidjan]]), [[Doha]] ([[Qatar]]) en [[Praag]] ([[Tsjeggië]]) wordis uigeskakel.<ref>{{en}}[http://www.olympic.org/uk/news/olympic_news/full_story_uk.asp?id=2591 Four cities to compete to host the 2016 Olympic Games]</ref> Op [[2 Oktober]] [[2009]] word Rio de Janeiro tydens 'n IOK-kongres in [[Kopenhagen]] as die uitverkose stad aangewys.<ref>[http://www.nu.nl/news/1079773/40/IOC_vraagt_kandidaten_voor_OS_2016.html IOC vraagt kandidaten voor OS 2016, nu.nl] - 16 Mei 2007</ref>
 
Die stemming het as volg beloop:
 
== Sporte ==
Die IOK besluit tydens 'n kongres in Oktober 2009 om [[rugby]] en [[golf]] weer vanaf 2016 op die OlympischeOlimpiese program te plaas. Hierdie sportensporte dien as plaasvervangers vir [[bofbal]] en [[sagtebal]] wat vir die laaste keer in 2008 aangebied wasis.<ref>{{nl}}[http://www.volkskrant.nl/sport/article1300942.ece/Golf_en_rugby_in_2016_op_Spelen Golf en rugby in 2016 op Spelen], [[de Volkskrant]], 9 Oktober 2009</ref>
 
Die sportsoorte wat beoefen sal word sluit in:
Anonieme gebruiker