Spinnekop (musiekgroep)

Hierdie artikel handel oor die Suid-Afrikaanse musiekgroep. Vir die arachnide, sien spinnekop.

Spinnekop is 'n Afrikaanse musiekgroep. Die hoofsanger is Gideon Hanekom, wat op sy eie as Gian Groen optree.

Spinnekop
EtiketteAFRIMUSIK
LedeGian Groen

DiskografieWysig

  • Groenkitaar, AFRIMUSIK
  • Soet September EP, AFRIMUSIK
  • Tuks Insident EP

VerwysingsWysig

Sien ookWysig