Staatsgrepe in Afrika
Wikimedia lysartikel
Staatsgrepe in Afrika is meesal die gevolg van korrupsie, swak ekonomiese toestande en die opstaan van politieke leiers met anti-demokratiese neigings. Dit was die oorsake by die meeste van die staatsgrepe wat op die gegewe datums in daardie lande plaasgevind het. Tussen 1956 en 2001 was daar in Afrika suid van die Sahara 80 suksesvolle en 108 mislukte staatsgrepe.
- 1952 Egipte
- 1954 Egipte
- 1958 Soedan
- 1963 Benin, Kongo-Brazzaville Togo
- 1964 Soedan
- 1965 Algerië, Benin, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Zaïre
- 1966 Burundi, Ghana, Nigerië, Uganda, Bo-Volta
- 1967 Benin, Sierra Leone, Togo
- 1968 Kongo-Brazzaville, Mali, Sierra Leone
- 1969 Benin, Libië, Somalië, Soedan
- 1971 Uganda
- 10 Julie 1971 Marokko
- 1972 Benin, Ghana, Madagaskar
- 16 Aug. 1972 Marokko
- 1973 Rwanda
- 1974 Ethiopië, Niger
- 1975 Comore-eilande, Nigerië
- 1976 Burundi, Tsjaad
- 1977 Ethiopië, Seychelle
- 1978 Comore, Ghana, Mauritanië
- 1979 Sentraal-Afrikaanse Republiek, Kongo-Brazzaville, Ghana, Uganda
- 3 Aug. 1979 Ekwatoriaal-Guinee
- 1980 Liberië, Guinee-Bissau, Bo-Volta
- 1981 Sentraal-Afrikaanse Republiek, Ghana
- 1982 Bo-Volta
- Aug. 1983 Bo-Volta
- Des. 1983 Nigerië
- April 1984 Guinee
- Des. 1984 Mauritanië
- April 1985 Soedan
- Julie 1985 Uganda
- Aug. 1985 Nigerië
- 20 Jan. 1986 Lesotho
- 29 Jan. 1986 Uganda
- 3 Sept. 1987 Burundi
- 15 Okt. 1987 Burkina Faso
- 30 Des. 1987 Transkei
- 10 Febr. 1988 Bophuthatswana
- 30 Junie 1989 Soedan
- Maart 1990 Ciskei
- April 1990 Venda
- 2 Des. 1990 Tsjad
- April 1991 Lesotho
- 27 April 1991 Eritrea
- April 1992 Sierra Leone
- 1994 Bophuthatswana
- 22 Julie 1994 Gambië
- 25 Okt. 1997 Kongo-Brazzaville
- 3 Aug. 2005 Mauritanië
- 6 Aug. 2008 Mauritanië
- 21 Maart 2012 Mali
- Julie 2013 Egipte
- 24 Nov. 2017 Zimbabwe
- April 2019 Soedan
- 2020 Guinee
- 18 Aug. 2020 Mali
- Oktober 2021 Soedan