Steffi Graf

Stefanie Maria "Steffi" Graf (Duitse uitspraak: [ˈƩtɛfiː ˈɡʁaːf],[1] [2] gebore op 14 Junie 1969) is 'n voormalige Duitse professionele vrouetennisspeler. Sy het die posisie van die wêreld No 1 vir 'n rekord 377 weke (meer as 7 jaar) beklee en het 22 Grand Slam-titels gewen,[3] wat tweede tel sedert die bekendstelling van die Ope-era in 1968 en derde na Margaret Court (24) en Serena Williams (23). In 1988 word sy die enigste tennisspeler wat die Golden Slam behaal deur al vier Grand Slam-enkelspeltitels en die Olimpiese goue medalje in dieselfde kalenderjaar te verower.[4] Verder is sy die enigste tennisspeler, manlik of vroulik, wat al die Grand Slam-toernooie minstens vier keer gewen het.

Steffi Graf in Hamburg, 2010

VerwysingsWysig

  1. "Duden | Steffi | Rechtschreibung, Bedeutung, Definition". Duden (in Duits). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Oktober 2018. Besoek op 21 Oktober 2018.
  2. Longman Pronunciation Dictionary 
  3. "Steffi Graf Year In Detail". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Julie 2013. Besoek op 24 Junie 2013.
  4. Greenstreet, Rosanna (22 Junie 2013). "Q&A: Steffi Graf". The Guardian. London. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Januarie 2014. Besoek op 24 Junie 2013.