Maak hoofkeuseskerm oop

Die Stekelkophelmlaksman (Prionops scopifrons) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël in laagland- en oerwerwoud. Hulle kom in groepies van 4 -12 voor en sluit soms by die Swarthelmlaksmanne aan. Die voël is 18 cm groot en weeg 30 gram. In Engels staan die voël bekend as die Chestnut-fronted Helmetshrike.

Stekelkophelmlaksman
Subspesie, kirki in Kenia.
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Prionopidae
Genus: Prionops
Spesie: P. scopifrons
Binomiale naam
Prionops scopifrons
(Peters, 1854)

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Prionops scopifrons". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.