Stephen Elliott (akteur)
Amerikaanse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Stephen Elliott (27 November 1918 – 21 Mei 2005) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Death Wish (1974), Arthur (1981), Beverly Hills Cop (1984), en Assassination (1987).
Stephen Elliott | |
Geboortenaam | Elliott Pershing Stitzel |
---|---|
Geboorte | 27 November 1918 |
Sterfte | 21 Mei 2005 (op 86) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1946–1999 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1954: Three Hours to Kill
- 1955: Canyon Crossroads
- 1974: Death Wish
- 1981: Arthur
- 1984: Beverly Hills Cop
- 1987: Assassination
Televisiereekse
wysig- 1949: Hands of Mystery
- 1952: Monodrama Theater
- 1955: I Spy
- 1975: Beacon Hill
- 1976: Executive Suite
- 1984: Maximum Security
- 1986: Blacke's Magic
- 1988: Trial and Error
Televisierolprente
wysig- 1973: Pueblo
- 1973: Steambath
- 1974: The Gun
- 1974: The Chinese Prime Minister
- 1977: The Court-Martial of George Armstrong Custer
- 1977: Young Joe, the Forgotten Kennedy
- 1979: Mrs. R's Daughter
- 1979: The Ordeal of Patty Hearst
- 1979: Son-Rise: A Miracle of Love
- 1981: Jacqueline Bouvier Kennedy
- 1981: Hardcase
- 1982: My Body, My Child
- 1982: Not in Front of the Children
- 1985: Midas Valley
- 1988: Remo Williams: The Prophecy