Maak hoofkeuseskerm oop

Die Witwangsterretjie (Sterna repressa) is 'n seldsame voël en swerwer na die ooskus van Suider-Afrika uit tropiese Indiese Oseaan-kolonies. Die voël is 32 – 35 cm lank, 80 - 100 g groot met 'n vlerkspan van 80 cm. In Engels staan die voël bekend as die White-cheeked Tern.

Witwangsterretjie
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Sternidae
Genus: Sterna
Spesie: S. repressa
Binomiale naam
Sterna repressa
Hartert, 1916

Inhoud

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Sterna repressa". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 July 2012.