Maak hoofkeuseskerm oop

Die Stierlingse sanger (Calamonastes stierlingi) is 'n redelik algemene standvoël in breëblaarboomveld, veral miombo, en kom een-een of in pare voor. Hulle leef in die onderste blaredak en onderbos. Die voël is 14 cm groot en weeg 13 gram. In Engels staan die spesie bekend as Stieling's wren-warbler.

Stierlingse sanger
Bewaringstatus

Nie erken (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Cisticolidae
Genus: Calamonastes
Spesie: C. stierlingi
Binomiale naam
Calamonastes stierlingi
(Reichenow, 1901)
Sinonieme

Camaroptera stierlingi

Sien ookWysig

BronWysig

Eksterne skakelsWysig