Stompkop-ghieliemientjie
Die Stompkop-ghieliemientjie (Barbus breviceps) is 'n varswater vis wat voorkom in die Kunene- en Okavangorivier-stelsels. In Engels staan dit bekend as die Shorthead barb.
Stompkop-ghieliemientjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. breviceps
|
Binomiale naam | |
Barbus breviceps Trewavas, 1936
|
Voorkoms
wysigDie vis word tot 77 mm lank en daar is twee pare baarde by die mond. Die vis is bruinerig aan die bokant en silwer-wit aan die onderkant met 'n donker streep op die sye. Daar is ook 'n klein kol op die basis van die stertvin.
Algemeen
wysigMin is bekend omtrent die vis.
Sien ook
wysigBron
wysig- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1