Straat van Sisilië
Seestraat by Italie
Straat van Sisilië | |
---|---|
Ligging van die Straat van Sisilië | |
Koördinate: | 37°12′N 11°12′O / 37.20°N 11.20°O |
Ligging: | Sisilië - Tunisië |
Soort: | Seestraat |
Maksimum diepte: | 316 m |
Breedte: | 145 km |
Eiland/e: | Pantelleria |
Die Straat van Sisilië is 'n seestraat tussen Sisilië en Tunisië.[1][2] Die straat is 145 km breed en verdeel die Tirreense See en die westelike Middellandse See van die oostelike Middellandse See. Die straat se maksimum diepte is 316 m en die eiland Pantelleria is in die middel van die straat.
Daar is 'n gereëlde veerboot diens oor die straat tussen Sisilië en Tunisië. Daar was al voorgestel dat 'n tonnel gebou moet word om Sisilië en Tunisië met mekaar te verbind.
Verwysings
wysig- ↑ Strait of Sicily, Britannica Atlas, Encyclopædia Britannica, Chicago (U.S.A.), 1989. Page 36, Geographic coordinates 37.20N 11.20E.
- ↑ Scott C. Truver (1980), The Strait of Gibraltar and the Mediterranean, Springer, 1st edition.