Suidelike geelkuifpikkewyn
voëlspesie
Die suidelike geelkuifpikkewyn (Eudyptes chrysocome) is 'n seevoël wat redelik seldsaam is aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 45 – 55 cm groot en weeg 2 – 3 kg. Dit het 'n kenmerkende goue kuif. In Engels staan die voël bekend as Southern rockhopper penguin.
Suidelike geelkuifpikkewyn | |
---|---|
Volwasse Suidelike geelkuifpikkewyn | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. chrysocome
|
Binomiale naam | |
Eudyptes chrysocome (J.R.Forster, 1781)
| |
Subspesies | |
Sien teks:
| |
Sinonieme | |
Aptenodytes chrysocome J.R.Forster, 1781 |
Fotogalery
wysig-
'n Volwasse suidelike geelkuifpikkewyn.
-
Kolonie op Saunders-eiland in die Falkland-eilande.
-
Eier van 'n suidelike geelkuifpikkewyn.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Eudyptes chrysocome". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Eudyptes chrysocome. |