Maak hoofkeuseskerm oop

Die Swartsterretjie (Chlidonias niger) is 'n voël en redelik algemeen aan die noord en sentraal Nimibiese-kus en kom ook in klein getalle in KwaZulu-Natal voor. Hulle is seldsaam elders. Die voël is 22 – 24 cm lank, 50 – 75 g groot met 'n vlerkspan van 65 cm. In Engels staan die voël bekend as die Black Tern.

Swartsterretjie
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Sternidae
Genus: Chlidonias
Spesie: C. niger
Binomiale naam
Chlidonias niger
(Linnaeus, 1758)
Subspesies
  • C. n. niger
  • C. n. surinamensis

Inhoud

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Chlidonias niger". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.