Maak hoofkeuseskerm oop

Die Swartstertgriet (Limosa limosa) is 'n seldsame maar jaarlikse somertrekvoël na binnelandse en kuswatermassas. Die voël is 40 – 44 cm lank, 250 - 400 g groot met 'n vlerkspan van 76 cm. In Engels staan die voël bekend as Black-tailed Godwit. Die voël se status is amper bedreigd.

Swartstertgriet
'n Swartstertgriet.
Bewaringstatus

Status iucn3.1 NT af.svg
Byna bedreig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Scolopacidae
Genus: Limosa
Brisson,1760
Spesie: L. limosa
Subspesie: L. l. limosa Linnaeus, 1758

L. l. islandica Brehm, 1831
L. l. melanuroides Gould, 1846

Binomiale naam
Limosa limosa
(Linnaeus, 1758) Brisson,1760
Verspreiding: blou=oorwintering en woongebied; geel=broeigebied; groen=beide, permanente inwoners.
Verspreiding: blou=oorwintering en woongebied; geel=broeigebied; groen=beide, permanente inwoners.
Sinonieme

Scolopax limosa Linnaeus,1758

Inhoud

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Limosa limosa". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.