Maak hoofkeuseskerm oop

Die Tuinsanger (Sylvia borin) is 'n redelik algemene voël en Palearkties-broeiende besoeker. Die voël kom een-een in digte ruigtes in woud-, bos- en rivierhabitats voor. Hulle is sku en word maklik misgekyk. Die voël is 14 cm groot en weeg 16 – 24 gram. In Engels staan die voël bekend as die Garden Warbler

Tuinsanger
Sylvia borin (Örebro County).jpg
'n Tuinsanger in Swede.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. borin
Binomiale naam
Sylvia borin
(Boddaert, 1783, France)
Subspesies
  • S. b. borin (Boddaert, 1783)
  • S. b. woodwardi (Sharpe, 1877)
Sylviaborinmap2.jpg
██  Broeigebied in die somer██  Besoekers in die winter

(verspreiding is benaderd)

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Sylvia borin". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.