Tarnobrzeg
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tarnobrzeg is 'n stad in die Suidoos-Poolse woiwodskap Subkarpate, aan die Weichsel-rivier met 'n bevolking van sowat 49 000 soos op 2010, sowat 220 kilometer suidoos van Warskou.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Pole |
Woiwodskap | Subkarpate |
Koördinate | 50°35′N 21°41′O / 50.583°N 21.683°O |
Stigting | 1593 |
Stadstatus | 1593 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 85,4 vk km |
Hoogte bo seevlak | 160 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2006) | 48 837 |
- Bevolkingsdigtheid | 585/vk km |
Tydsone | MET (UTC +1) |
- Somertyd | MEST (UTC +2) |
Klimaat | |
- Tipe | Kontinentaal-gematig |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | - |
- Gem. temp. Januarie/Julie | - |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | - mm |
Burgemeester | Norbert Mastalerz |
Amptelike Webwerf | tarnobrzeg.pl |
Die spoorwegstasie Station Tarnobrzeg is hier geleë.
Susterstede
wysig- Banská Bystrica (Slowakye), sedert 1995
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Tarnobrzeg. |