Maak hoofkeuseskerm oop

Die Chathamalbatros (Thalassarche eremita) is 'n voël wat seldsaam is aan die Suid-Afrikaanse kus. Die voël is 90 – 100 cm groot en weeg 3 - 4.8 kg en het 'n vlekspan van 2.3 - 2.6 meter. Hierdie voël is krities bedreigd. Hulle broei op die Chatham-eilande by Nieu-Seeland. In Engels staan die voël bekend as Chatham albatross.

Chatham Albatross
Bewaringstatus

Status iucn3.1 VU af.svg
Kwesbaar (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Procellariiformes
Familie: Diomedeidae
Genus: Thalassarche
Spesie: T. eremita
Binomiale naam
Thalassarche eremita
(Murphy, 1930)[2]
Sinonieme
  • Thalassarche cauta eremita
  • Diomedea cauta eremita

Inhoud

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Thalassarche eremita". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. 
  2. Brands, S. (2008)