Thohoyandou is 'n stad, geleë aan die suiderhange van die Soutpansberg in Suid-Afrika, en het 'n bevolking van sowat 70 000 in 2011 gehad.

Thohoyandou

Tshiluvhi
Nandonidam, Thohoyandou
Nandonidam, Thohoyandou
Thohoyandou is in Limpopo
Thohoyandou
Thohoyandou
 Thohoyandou se ligging in Limpopo
Koördinate: 22°57′S 30°29′O / 22.950°S 30.483°O / -22.950; 30.483Koördinate: 22°57′S 30°29′O / 22.950°S 30.483°O / -22.950; 30.483
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistrikVhembe
MunisipaliteitThulamela
Stigting1977
Oppervlak
 • Totaal42,62 km2 (16 46 vk, m,)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal69 453
 • Digtheid1 630/km2 (4 200/vk, m,)
Rasverdeling (2011)
 • Blank0.2%
 • Indiër/Asiër4.1%
 • Kleurling0.2%
 • Swart95.5%
 • Ander0.1%
Taal (2011)
 • Venda 84.7%
 • Tsonga 2.6%
 • Engels 2.1%
 • Noord-Sotho 1.2%
 • Ander 9.4%
Poskode (strate)
0950
Skakelkode015

GeskiedenisWysig

Die stad het ontstaan as gevolg van die beleid van afsonderlike ontwikkeling van die 1970's en 1980's. Dit is ontwikkel as die hoofstad van Venda. Die naam beteken die "kop van die olifant".

Sien ookWysig

BronneWysig

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Thohoyandou". Sensus 2011.