Tom Helmore (4 Januarie 1904 – 12 September 1995) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente This Could Be the Night (1957), Vertigo (1958), en The Time Machine (1960).

Tom Helmore
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1904-01-04)4 Januarie 1904
Sterfte 12 September 1995 (op 91)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1931: The House of Unrest
  • 1932: The Barton Mystery
  • 1933: Up for the Derby
  • 1934: The Feathered Serpent
  • 1934: Song at Eventide
  • 1934: The Scoop
  • 1935: The Right Age to Marry
  • 1936: Luck of the Turf
  • 1936: Treachery on the High Seas
  • 1938: Easy Riches
  • 1938: Paid in Error
  • 1957: This Could Be the Night
  • 1958: Vertigo
  • 1960: The Time Machine
  • 1964: Flipper's New Adventure

Televisiereekse

wysig
  • 1950: Somerset Maugham TV Theatre

Televisierolprente

wysig
  • 1952: Love Story

Eksterne skakels

wysig