Transvision Vamp
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Transvision Vamp was 'n Britse alternatiewe rockgroep wat in 1986 gestig is deur Nick Christian Sayer en Wendy James. Die groep het in die laat 1980's sukses bereik. James, die hoofsanger, en die fokuspunt van die groep, het die media se aandag getrek met haar seksuele en opstandige beeld[1]
Transvision Vamp | |
---|---|
Oorsprong | Putney, Londen, Engeland |
Genres | Pop punk, alternatiewe rock, post-punk |
Instrumente | 1986–1991 |
Etikette | Uni Records, MCA Records |
Gewese lede | Wendy James Nick Christian Sayer Dave Parsons Anthony Doughty Pol Burton James Piper Martin Hallett |
Diskografie
wysigAteljee-albums
wysig- Pop Art (1988)
- Velveteen (1989)
- Little Magnets Versus the Bubble of Babble (1991)
Compilations
wysig- The Complete 12"ers Collection Vol. 1 (1990)
- Mixes (1992)
- Kiss Their Sons (1998)
- Baby I Don't Care (2002)
- I Want Your Love (2019)
Enkelsnitte
wysig- "Revolution Baby" (1987)
- "Tell That Girl to Shut Up" (1988)
- "I Want Your Love" (1988)
- "Revolution Baby" (1988)
- "Sister Moon" (1988)
- "Baby I Don't Care" (1989)
- "The Only One" (1989)
- "Landslide of Love" (1989)
- "Born to Be Sold" (1989)
- "(I Just Wanna) B with U" (1991)
- "If Looks Could Kill" (1991)
Verwysings
wysig- ↑ "Transvision Vamp Biography by Steve Huey" (in Engels). Allmusic. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Julie 2019. Besoek op 28 Mei 2017.