Onderbos
plantspesie
(Aangestuur vanaf Trichocladus crinitus)
Die onderbos (Trichocladus crinitus) is 'n boom wat 3–4 m hoog word wat 'n digte onderbos in die woud vorm. Die boom kom voor vanaf Swellendam tot noord van Durban. Die SANBI-rooilys gee dit die veilige status LC. Die boom is endemies in Suid-Afrika.[1] Die boom het donker blare en die bas is lig.
Onderbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Saxifragales |
Familie: | Hamamelidaceae |
Genus: | Trichocladus |
Spesie: | T. crinitus
|
Binomiale naam | |
Trichocladus crinitus | |
Sinonieme | |
|
Die plant staan ook bekend as die Kaapse Haselaar, swart-haselaar, en die swart-towerhaselaar. Die boom se FSA-nommer is 142.[2]
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 "SANBI rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 20 Oktober 2016.
Bronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online