Maak hoofkeuseskerm oop

Die Witgatruiter (Tringa ochropus) is 'n seldsame somertrekvoël met voorkeur vir varswatermassas; hoofsaaklik langs tropiese riviere. Die voël is 19 – 21 cm lank, 35 - 75 g groot met 'n vlerkspan van 58 cm. In Engels staan die voël bekend as die Green Sandpiper.

Witgatruiter
Green Sandpiper (Tringa ochropus)- In Breeding plumage at Bharatpur I IMG 5533.jpg
Volwassene in sy broeivere
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
T. ochropus
Binomiale naam
Tringa ochropus
Linnaeus, 1758

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Tringa ochropus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.