Rooipootruiter

(Aangestuur vanaf Tringa totanus)

Die Rooipootruiter (Tringa totanus) is 'n seldsame somertrekvoëlwat by kus- en watermassas voorkom en baie klein getalle oorwinter. Die voël is 27 – 29 cm lank, 90 - 150 g groot met 'n vlerkspan van 62 cm. In Engels staan die voël bekend as die Common Redshank.

Rooipootruiter
Common Redshank Tringa totanus.jpg
'n Rooipootruiter in sy broeivere.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Scolopaci
Familie:
Genus:
Spesie:
T. totanus
Binomiale naam
Tringa totanus
(Linnaeus, 1758)
Sinonieme

Totanus totanus (Linnaeus, 1758)

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Tringa totanus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)