Die Drievinne (Tripterygiidae) is 'n vis-familie van die orde Perciformes. Daar is dertig genera met minstens 140 spesies in die familie. Twaalf van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Tripterygiidae
Notoclinops caerulepunctus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Tripterygiidae
Genera

Sien teks.

Kenmerke

wysig

Die uitstaande kenmerk van die familie is die feit dat hulle drie dorsale vinne het. Die liggaam is lank en platterig en is bedek met klein skubbe. Die familie word 2 – 8 cm groot. Die familie is gewoonlik alleenswemmers en eet klein ongewerweldes.

Genera

wysig

Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Cremnochorites
  • Helcogramma

Sien ook

wysig