Tritonia squalida

plantspesie

Tritonia squalida is 'n meerjarige blomplant wat tot die genus Tritonia behoort. Die spesie is inheems aan die Wes-Kaap en kom voor vanaf Riversdal tot by Albertinia en Stilbaai. Die spesie het van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing om Albertina en stedelike ontwikkeling by Albertina en Stilbaai. Indringerplante is ook 'n bedreiging.

Tritonia squalida
Tritonia squalida in Les liliacees.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
T. squalida
Binomiale naam
Tritonia squalida
(Aiton) Ker Gawl.
Sinonieme
  • Ixia hyalina Desf. ex Redouté
  • Ixia similis Salisb.
  • Ixia squalida Aiton
  • Montbretia lancea Endl. ex Heynh.
  • Montbretia squalida (Aiton) Voigt
  • Tritonia magniflora Dehnh.
  • Tritonia pulchella Dehnh.
  • Tritonixia squalida (Aiton) Klatt
  • Waitzia squalida (Aiton) Kreysig

BronneWysig