Maak hoofkeuseskerm oop

Tswelopele Plaaslike Munisipaliteit

Flag of South Africa.svg Tswelopele
Kaart van Suid-Afrika wat Tswelopele in Vrystaat aandui
Provinsie Vrystaat
Distriksmunisipaliteit Lejweleputswa
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode FS183
Burgemeester Rosy Phukuntse
Hoofstad Bultfontein
Grootste tale Suid-Sotho, Xhosa, Tswana, Afrikaans
Area 6 524 km²  
Bevolking 47,625 (2011)

Die Tswelopele Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Lejweleputswa-distriksmunisipaliteit in die Vrystaat, Suid-Afrika.

NedersettingsWysig

Nedersettings in die munisipaliteit: