Tulbagh diastella

Spesie van die diastellas

Die Tulbagh diastella (Diastella myrtifolia) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Diastella behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom in die Groot Winterhoekberge voor. Die struik is regop tot halfregop met matvormige spreidende takke.

Tulbagh diastella
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
D. myrtifolia
Binomiale naam
Diastella myrtifolia
(Thunb.) Salisb. ex Knight

In Engels staan dit as die Tulbagh Silkypuff bekend.

BronneWysig