Ultramaraton
'n Ultramaraton word gehardloop oor 'n afstand langer as die 42,195 km van 'n standaardmaraton. Tipiese afstande vir ultramaratonne is 50 en 100 kilometer.
Bekende ultramaratonne
wysig- Comrades-maraton (tussen Pietermaritzburg en Durban)
- Twee Oseane-maraton (Kaapse Skiereiland)
- Om-die-Dam maraton (Hartbeespoort, Noordwesprovinsie)
- Die Marathon des Sables is 'n 6-dae skofwedloop wat 250 kilometer deur die Sahara-woestyn in Marokko dek.