Umbilo
Umbilo is 'n voorstad van Durban. Die naam is ontleen aan die Umbilorivier wat deur Pinetown en Queensburgh na die Umbilokanaal loop en van daar Natalbaai by Bayhead binnestroom. Die naam, wat ook as Mbilo geskryf word, is van Zoeloe-oorsprong en beteken "kokend" of "borrelend".
Umbilo | |
---|---|
Koördinate: 29°53′11″S 30°58′40″O / 29.88639°S 30.97778°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Munisipaliteit | eThekwini |
Hoofplek | Durban |
Oppervlak | |
• Totaal | 3,01 km2 (1,16 vk. myl) |
Bevolking (2001)[1] | |
• Totaal | 11 311 |
• Digtheid | 3 758/km2 (9 730/vk. myl) |
Rasverdeling (2001) | |
• Wit mense | 56.3% |
• Indiërs/Asiërs | 8.3% |
• Bruin mense | 4.8% |
• Swart mense | 30.6% |
Taal (2001) | |
• Engels | 64.4% |
• Zoeloe | 23.2% |
• Afrikaans | 6.4% |
• Xhosa | 3.0% |
• Ander | 3.0% |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Umbilo". Sensus 2001. Besoek op 30 Junie 2017.
Bron
wysig- (en) Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers. * Nota: Die naam Mbilo word nie in hierdie werk verklaar nie, dit verskaf net 'n kruisverwysing na Umbilo, wat ook onverklaar is.