Umgeni Park
(Aangestuur vanaf Umgenipark)
Umgeni Park is 'n noordelike voorstad van Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit word geadministreer deur die eThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit.
Umgeni Park | |
---|---|
Uitsig oor Umgeni Park oorkant die Umgenirivier, soos gesien vanuit die Burmanbos Natuurreservaat | |
Koördinate: 29°48′12″S 31°01′15″O / 29.80333°S 31.02083°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Munisipaliteit | eThekwini |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,85 km2 (0,71 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 6 871 |
• Digtheid | 3 714/km2 (9 620/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.1% |
• Indiërs/Asiërs | 4.6% |
• Bruin mense | 1.1% |
• Swart mense | 93.8% |
• Ander | 0.2% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 86.0% |
• Xhosa | 5.25% |
• Engels | 3.85% |
• Ander | 4.9% |
Poskode (strate) | 4001 |
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Umgeni Park". Sensus 2011.