Maak hoofkeuseskerm oop

Die Universiteit van Tübingen is 'n universiteit in Tübingen, Duitsland. Die universiteit is saam met die Universiteit van Heidelberg een van die beroemdste en oudste universiteite van Duitsland.

Universiteit van Tübingen

Latyn: Universitas Eberhardina Carolina
Leuse:Attempto!
Leuse in Engels:I dare!
Gestig:1477
Tipe:Openbare universiteit
Rektor:Bernd Engler
Studentetal:27 132
Ligging:Tübingen, Baden-Württemberg,
Vlag van Duitsland Duitsland
Webtuiste:http://www.uni-tuebingen.de/
Aula

Eksterne skakelsWysig