Witvlerkkiewiet

(Aangestuur vanaf Vanellus crassirostris)

Die Witvlerkkiewiet (Vanellus crassirostris) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël en nomade in vleie en vloedvlaktes. Die voël kom voor in die noorde van KwaZulu-Natal, Okavangodelta, middel en onder Zambezirivier. Die voël is 29 – 31 cm groot en weeg 160 - 220 gram met 'n vlerkspan van 76 cm. In Engels staan die voël bekend as Long-toed Lapwing.

Witvlerkkiewiet
Witvlerkkiewiet in San Diego se dieretuin.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
V. crassirostris
Binomiale naam
Vanellus crassirostris
(Hartlaub, 1855)
Sinonieme

Chetusia crassirostris Hartlaub, 1855 Hemiparra crassirostris (Hartlaub, 1855)

Fotogalery

wysig

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. BirdLife International (2012). "Vanellus crassirostris". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)