Vangueria parvifolia
Boom spesie
Die bergwildemispel (Vangueria parvifolia) is 'n boom wat inheems is in Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes in Suid-Afrika asook in Botswana.
Bergwildemispel | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Gentianales |
Familie: | Rubiaceae |
Genus: | Vangueria |
Spesie: | V. parvifolia
|
Binomiale naam | |
Vangueria parvifolia Sond., (1850)
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 703.[1]