Varsrivier (Olifants, Wes-Kaap)
Die Varsrivier is 'n rivier wat in die Wes-Kaap in Suid-Afrika vloei. Dit is in die opvanggebied van die Weskus-Olifantsrivier.
Varsrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Wes-Kaap |
Hoofrivier | Olifantsrivier |
Monding | Holrivier |
Monding-hoogte | 48 m |
Koördinate: 31°32′8″S 18°33′33″O / 31.53556°S 18.55917°O |
Die laaste deel van die Varsrivier vloei onderdeur die N7-nasionale pad noord van Vanrhynsdorp, waar dit by die Holrivier aansluit en net daarna die Olifantsrivier oos van die dorpie Lutzville.
Bron
wysig Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.