Maak hoofkeuseskerm oop

Die vlag van Sint Bartolomeus is ’n nie-amptelike vlag van die Franse oorsese gebied. Die vlag vertoon die wapen van Sint Bartolomeus op ’n wit agtergrond.

Vlag van Sint Bartolomeus
Vlag van Sint Bartolomeus
Gebruik Ander Ander
Verhouding 2:3
Ontwerp Die wapen van Sint Bartolomeus op ’n wit agtergrond.

Die vlag geniet geen amptelike status in Frankryk of op Sint Bartolomeus self nie.

Ander vlaeWysig

Eksterne skakelsWysig