Vlag van die Falkland-eilande

(Aangestuur vanaf Vlag van die Falklandeilande)

Die vlag van die Falkland-eilande, ’n Britse oorsese gebied is op 25 Januarie 1999 in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n blou Britse vaandel met die wapen van die eiland op die wapperkant.

Vlag van die Falkland-eilande
Vlag van die Falkland-eilande
Gebruik Burgerlike- en Staatsvlag en vaandel Burgerlike en staatsvlag en staatsvaandel
Verhouding 1:2
Goedgekeur 25 Januarie 1999
Ontwerp 'n Blou Britse vaandel met die eiland se wapenskild op die wapperkant.
Wisselvormvlag van die Falkland-eilande
Gebruik Burgerlike vaandel Burgerlike vaandel
Verhouding 1:2
Ontwerp 'n Rooi Britse vaandel met die eiland se wapenskild op die wapperkant.

Ander vlaeWysig

GebruikWysig

Sedert die goedkeuring van die vlag is dit aaneen gebruik buiten vir die tyd van die besetting (2 April – 14 Junie 1982) gedurende die Falklandoorlog. Die 30ste herdenking van die eilande se bevryding na die oorlog is gevier deurdat die vlag op verskeie regeringsgeboue in Londen vertoon is, insluitend Downingstraat 10 en die Ministerie van Buitelandse sake in Whitehall

Eksterne skakelsWysig