Watervalrivier (Limpopo)
- Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Watervalrivier
Die Watervalrivier is 'n rivier wat by Morebeng (voorheen Soekmekaar) in Limpopo, Suid-Afrika vloei.
Watervalrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Limpopo, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Limpoporivier |
Oorsprong-hoogte | 1155 m |
Koördinate: 23°34′0″S 29°52′0″O / 23.56667°S 29.86667°O |
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Watervalrivier se monding by Geonames.org (cc-by)