Weifang
Weifang (Chinees: 潍坊) is 'n stad in die Chinese provinsie Sjandong met 'n bevolking van 8 500 000 in 2010.
Weifang 潍坊 | |
---|---|
Stad | |
Die Dongfeng-straat in die sentrum van Weifang. | |
Koördinate: 36°43′00″N 119°06′00″O / 36.71667°N 119.10000°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Sjandong |
Regering | |
• Burgemeester | Xu Liquan |
Oppervlak | |
• Totaal | 15 800 km2 (6 100 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 8 500 000 |
• Digtheid | 540/km2 (1 400/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 261000, 261300, 261500, 262100, 262200, 262400-262700 |
Skakelkodes | 536 |
Webwerf | weifang.gov.cn |
Die stad is in die ooste van China naby die kus van die Oos-Chinese See geleë. Weifang grens in die noordweste aan Dongying, in die weste aan Zibo, in die suidweste aan Linyi, in die suide aan Rizhao en in die ooste aan Qingdao. Die stad is veral bekend vir die produksie van handgemaakte drake en 'n internasionale vlieërfees, wat elke jaar aangebied word.