Wikipedia:Sandput/Stephen Amell

Stephen Amell
Amell by WonderCon 2013
Amell by WonderCon 2013
Gebore
Stephen Amell

Toronto, Ontario, Kanada

Stephen Amell (gebore 8 Mei 1981) is 'n Kanadese Akteur wat die rol van Oliver Queen in die TV reeks The Arrow vertolk.

Persoonlike LeweWysig

Amell is gebore in Toronto, Ontario. Hy is die neef van die akteur Robbie Amell.[1]

Op 25 Desember 2012 is hy getroud met die aktrise en model Cassandra Jean op die Karibiese Eilande. [2] en vir 'n tweede keer in New Orleans op 26 Mei 2013.[3] Die paartjie het 'n dogter, Mavi Alexandra, gebore in Oktober 2013.[4]

LoopbaanWysig

 
Stephen Amell by die 2012 San Diego Comic-Con International

Amell het gedurende 2004 in drie episodes van die vierde seisoen van Queer as Folk verskyn. Amell het ook die rol van Adam vertolk in die eerste seisoen van die televisie reeks Dante's Cove; hy is in die tweede seisoen vervang met Jon Fleming. In 2007 het Amell 'n Gemini Toekenning ontvang vir sy rol in ReGenesis.[5] Hy is dieselfde jaar benoem vir 'n Gemini Toekenning in die Kategorie Best Ensemble Cast vir Rent a Goalie.[6]

Hy het herhalende rolle gehad in the TV reeks Da Kink in My Hair en Heartland. Op 3 Desember 2010 het Amell aangesluit by die span van The Vampire Diaries as die weerwolf 'Brady' vir die tweede seisoen. [7]

Amell het ook verskyn as Joran van der Sloot in die film Justice for Natalee Holloway wat oorspronklik in Mei 2011 die lig gesien het. [8]

In Oktober 2011 het seisoen 3 van HBO se reeks Hung vertoon met Amell in die rol van Jason, 'n prostituut. [5] Hy het ook verskyn as Jim in die 90210 Reeks 4.[9]

Amell het op 28 Oktober 2011 afgekondig dat die Kersfees episode van New Girl met Zooey Deschanel en Max Greenfield klaar verfilm is. Hy verwys na sy ondervinding in 'n onderhoud met Daemon's TV.[9] Op 9 November 2011 is aangekondig dat Amell die rol sal vertolk van Scottie, 'n paramedikus op American Broadcasting Company (ABC) se mediese drama Private Practice.[10]

In Januarie 2012 het Amell die rol losgeslaan in die CW reeks Arrow, 'n vertolking van die strokiesprent karakter Green Arrow.[8] In Junie 2012 het Amell die rol vertolk van Wynn Delaney in Believe Pictures se weergawe van Janette Oke se reeks When Calls the Heart, wat op 19 Oktober 2013 verskyn het op die Hallmark Kanaal.[11][12]

FilmografieWysig

 
2014 Phoenix Comicon

FilmsWysig

Jaar Titel Rol
2006 The House Next Door Buddy Harrelson
2007 The Tracey Fragments Speurder
2007 Closing the Ring Teddy Gordon
2009 Screamers: The Hunting Guy
2010 The Cutting Edge : Fire & Ice Philip Seaverm
2011 Justice for Natalee Holloway Joran van der Sloot
2011 Stay with Me Travis
2013 When Calls the Heart Wynn Delaney

TelevisieWysig

Jaar Titel Rol Episode
2004 Queer as Folk Instrukteur 2 episodes
2004 Degrassi: The Next Generation Portier Episode: "Ghost in the Machine: Deel 2"
2005 Missing Ian Harrington Episode: "Paper Anniversary"
2005 Tilt 'Bellboy' Episode: "Rivered"
2005 Beautiful People Jason 5 episodes
2005 Dante's Cove Adam 2 episodes
2006–2008 Rent-a-Goalie Billy 18 episodes
2007 ReGenesis Craig Riddlemeyer 2 episodes
2007–2012 Heartland Nick Harwell 6 episodes
2007–2009 Da Kink in My Hair Matthew 4 episodes
2009 Flashpoint Peter Henderson Episode: "Exit Wounds"
2010 Blue Mountain State Travis 2 episodes
2010 CSI: Miami Peter Truitt Episode: "Sleepless in Miami"
2010 NCIS: Los Angeles Marine Gunnery Sergeant Andrew Weaver Episode: "Bounty"
2011 The Vampire Diaries Brady 2 episodes
2011 CSI: Crime Scene Investigation A.J. Gust Episode: "73 Seconds"
2011 Hung Jason 10 episodes
2011 90210 Jim 2 episodes
2011–2012 New Girl Kyle 2 episodes
2012 Private Practice Scott Becker 7 episodes
2012–present Arrow Green Arrow / Oliver Queen / The Arrow Hoofkarakter
2014–present The Flash Episode: "Pilot"

Video SpeletjiesWysig

Jaar Titel Rol
2013 Injustice: Gods Among Us Stem van die Green Arrow[13]

Toekennings en NominasiesWysig

Jaar Toekenning Kategorie Werk Resultaat
2007 2007 Gemini Toekennings Beste Akteur in 'n gas rol - Dramtiese Reeks ReGenesis Wen
2007 2007 Gemini Toekennings Beste Vertolking in a Komediereeks of Program Rent-a-Goalie Nominasie
2008 2008 Gemini Toekennings Beste Vertolking in a Komediereeks of Program Rent-a-Goalie Nominasie
2012 IGN Toekennings Beste TV Held Arrow Nominasie
2013 NewNowNext Toekennings 'Cause You're Hot' Arrow Nominasie
2013 2013 Teen Choice Toeknnings Beste TV Akteur - Fantasie / Sci-Fi Arrow Nominasie
2013 2013 Teen Choice Toekennings Best Nuweling Arrow Nominasie
2014 IGN Toekennings Beste TV Held Arrow Nominasie - 2de plek
2014 40ste People's Choice Toekennings Gunsteling Sci-Fi/Fantasie TV Akteur Arrow Nominasie
2014 Leo Toekennings Beste manlike hoofkarakter in 'n dramatiese reeks Arrow Nominasie
2014 Constellation Toekennings Beste Manlike Prestasie in 'n 2013 Sci-Fi TV Episode Arrow Nominasie
2014 Young Hollywood Toekennings Super Superhero Arrow Nominasie

VerwysingsWysig

  1. Bierly, Mandi (September 16, 2013). "Invasion of the Amells: A Q&A with The CW's best bloodline". Entertainment Weekly. Time Inc. Besoek op October 24, 2013. Text "Time" ignored (help)
  2. "Stephen Amell Marries Cassandra Jean In The Caribbean". Huffington Post. January 12, 2013. Besoek op January 13, 2013.
  3. "Arrow's Stephen Amell Marries for a Second Time". People.com. May 27, 2013. Besoek op May 28, 2013.
  4. "Stephen Amell Welcomes Daughter Mavi Alexandra". celebritybabies.people.com. October 19, 2013. Besoek op February 8, 2014.
  5. 5,0 5,1 Bill Harris (September 29, 2011). "Amell has big role on 'Hung'". London Free Press. Besoek op May 18, 2012.
  6. nurun.com (October 25, 2007). "Winning ensemble; Rent-a-Goalie star vows to le... | Entertainment | Welland Tribune". Wellandtribune.ca. Besoek op October 18, 2012.
  7. Kristin Dos Santos and Jennifer Arrow (December 3, 2010). "Casting Scoop: Meet the Newest Vampire Diaries Hottie!". E! Online. Besoek op May 18, 2012.
  8. 8,0 8,1 Sean O'Neal (January 31, 2012). "Here is the guy who will play Green Arrow for The CW". AV Club. Besoek op May 18, 2012.
  9. 9,0 9,1 Americ Ngwije (October 28, 2011). "Exclusive Interview: HUNG's Stephen Amell Opens Up About Jason's Trouble With Women, Fun Sex Scenes & Larry David". Daemon's TV. Besoek op May 18, 2012.
  10. Lesley Goldberg (November 9, 2011). "'Private Practice' Taps 'Hung' Star for Recurring Role". The Hollywood Reporter. Besoek op May 18, 2012.
  11. "Official Facebook For When Calls The Heart". Besoek op 23 January 2013.
  12. "Believe Pictures Official Website". Besoek op 23 January 2013.
  13. "Stephen Amell Adds "Arrow" To "Injustice" Roster". Comic Book Resources. Besoek op 3 May 2013.