Wikipedia:Voorbladbeeld week 27 2009
Die Aiguille du Midi is 'n rotsige voorpos van Europa se hoogste berg Mont Blanc. Die berg in die Franse gedeelte van die Mont Blanc-massief het 'n hoogte van 3 842 meter en toring sowat 2 800 meter oor die skioord Chamonix.
Beelderkenning: Nicolas Sanchez