Maak hoofkeuseskerm oop

Die Wildetabak (Nicotiana glauca) is 'n genaturaliseerde, klein boom wat oorspronklik vanaf Suid-Amerika kom en het 'n onkruid in groot dele van Suid-Afrika geword; behalwe die Kalahari. Dit is 'n slanke boom wat opvallend is langs waterlope, paaie en op ander versteurde plekke. Kenmerkend is die blougroen blare en trosse klein, buisvormige blomme.

Wildetabak
Nicotiana glauca (8694803666).jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
N. glauca
Binomiale naam
Nicotiana glauca

IndringerplantWysig

Dit is 'n kategorie 1b indringerplant dwarsoor Suid-Afrika, en is veral 'n probleem in bewaringsgebiede soos die Krugerwildtuin. Die plant is onsmaaklik en giftig vir huishoudelike en wilde diere.[1]

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. "Wild tobacco (Nicotiana glauca)". Invasive Species South Africa. Besoek op 27 Mei 2017.

Eksterne skakelsWysig