Willem van Bronckhorst

Willem II van Bronkhorst (eerste vermelding 1241[1] – voor 1294) was 'n Gelderse adellike. Hy was heer van Bronkhorst en heer van Rekem en die seun van Gijsbert III van Bronckhorst en Kunigonda van Oldenburg.

Die wapen van Willem II van Bronkhorst vertoon naas die leeu (nog sonder kroon) ook 'n barensteel; sy vader voer 'n geheel ander wapen, sonder leeu.

Huwelik en kinders

wysig

Willem van Bronckhorst trou voor 1260 met Irmgard van Randerode.[2] Sy was die dogter van Lodewyk van Randerode. Uit hul huwelik word die volgende kinders gebore:

Stamboom

wysig
 
 
Gijsbert III van Bronckhorst
 
 Willem II van Bronkhorst 
 
 
 
 
 
Kunigonda van Oldenburg
 

Verwysings

wysig
  1. Huisarchief Bronckhorst (R.A. Gelderland), reg. no. 1; Sloet in Bijdr. Reeks 3 – 11, pag. 293
  2. J. C. G. W. Coenen, Baanderheren boeren & burgers, 2004
  3. Hierdie Floris word in ou Duitse literatuur as 'n seun van 'n Floris, broer van Willem II, beskou.

Bronne

wysig
  • Het geslacht Van Bronkhorst en de boedelscheiding van 26 oktober 1328, in: De Nederlandsche Leeuw 123 (2006) nr. 3, kolom 102-109