Maak hoofkeuseskerm oop

Wiltrud is 'n ou Duitse vrouenaam.

Inhoud

Oorsprong en betekenis van die naamWysig

Die naam is afkomstig van ou-Hoogduits, en verbind die woord willio (wil) met trud (krag, sterkte).

Die NaamdagWysig

VarianteWysig

Wiltrude, Willtrud, Wiltraud, Wiltraut.

Bekende namedraersWysig