Winterveld is 'n dorp in Gautengprovinsie, Suid-Afrika. Die dorp lê noordwes van Pretoria en is deel van die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit. Daar woon tussen 100 000 en 125 000 mense.

Winterveld
Winterveld is in Gauteng
Winterveld
Winterveld
 Winterveld se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°25′06″S 28°03′26″O / 25.41833°S 28.05722°O / -25.41833; 28.05722Koördinate: 25°25′06″S 28°03′26″O / 25.41833°S 28.05722°O / -25.41833; 28.05722
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Tshwane
Oppervlak
 • Totaal104,52 km2 (40 36 vk, m,)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal120 826
 • Digtheid1 156/km2 (2 990/vk, m,)
Rasverdeling (2011)
 • Swart99.5%
 • Ander0.5%
Taal (2011)
 • Sotho-tale 37.6%
 • Tsonga 21.9%
 • Zoeloe 19.1%
 • Ndebele 8.3%
 • Ander 13.1%
Poskode (strate)
0198
Skakelkode012

Sien ookWysig


  Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Winterveld". Sensus 2011.