Maak hoofkeuseskerm oop

Die Witstertvlieëvanger (Elminia albonotata) is 'n algemene maar gelokaliseerde standvoël en beperk tot die bergwoud van Oos-Zimbabwe en aangrensende Mosambiek. Sommige beweeg in die winter na laer gebiede. Die voël is 14 cm groot en weeg 8 gram. In Engels staan die voël bekend as die White-tailed Crested Flycatcher.

Witstertvlieëvanger
Illustrasie (boonste voëltjie)
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Stenostiridae
Genus: Elminia
Spesie: E. albonotata
Binomiale naam
Elminia albonotata
(Sharpe, 1891)
Sinonieme

Trochocercus albonotata

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Elminia albonotata". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.