Zhangzhou
Zhangzhou (Chinees: 漳州) is 'n stad in die Chinese provinsie Foekien met 'n bevolking van 4 809 983 in 2010. Die stad is in die suidooste van China aan die kus van die Suid-Chinese See geleë. Zhangzhou grens in die noordooste aan Xiamen (廈門) en Quanzhou (泉州) en in die noordweste aan Longyan.
Zhangzhou 漳州 | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 24°31′00″N 117°39′00″O / 24.51667°N 117.65000°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Foekien |
Oppervlak | |
• Stad | 12 888 km2 (4 976 vk. myl) |
• Stedelik | 366 km2 (141 vk. myl) |
• Metro | 3 257 km2 (1 258 vk. myl) |
Bevolking | |
• Stad | 4 809 983 |
• Digtheid | 370/km2 (970/vk. myl) |
• Stedelik | 596 165 |
• Stedelike digtheid | 1 600/km2 (4 200/vk. myl) |
• Metro | 4 984 482 |
• Metrodigtheid | 1 500/km2 (4 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 363000 |
Skakelkodes | 596 |
Webwerf | zhangzhou.gov.cn |