Maak hoofkeuseskerm oop

Zoë Soul (gebore 1 November 1995) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Prisoners (2013), The Purge: Anarchy (2014), en The Last Two Lovers at the End of the World (2017), en in die televisiereeks Reed Between the Lines (2011).

Zoë Soul
Geboortenaam Zoë Soul Borde
Geboorte 1 November 1995 (1995-11-01) (23 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 2013: Prisoners
  • 2014: The Purge: Anarchy
  • 2017: The Last Two Lovers at the End of the World
  • 2018: Unfollowed

TelevisiereekseWysig

  • 2011: Reed Between the Lines

Eksterne skakelsWysig